Lig En Donker

Ek kies lig bo die donkerte
Ek kies 'n giggel bo 'n sug
Ek kies die stilte bo doefdoef om my ore, kabbeling ver bo die gedruis van stewels
Want êrens in die stilte en in lig
...
Log in or signup to leave a comment