Kyk Hoe Glinster Die Maan

Ek het in my kinderjare vas geglo aan Kersfeesvader in werklikheid ry hy mos met 'n slee
Maar hier stap hy deur die mielies met ‘n streepsak en 'n kierie en my boetie vra, boer hy by Clocolan?

Waar is jou rendier en silwer spore?
Waar is ons drome van gisteraand?
Vlieg oor die bome met my [A]drome
Kyk hoe glinster die maan

Die winde van die winter het my [A]kinderhart ontnugter, ek en boetie kry 'n ɾooi jas in die laai
Jonk van jare oud van dae huil ek hartseer in my [A]kamer want die fantasie het soos 'n droom verdwyn

Waar is jou ɾendier en silwer spore?
Waar is ons drome van gisteraand?
Vlieg oor die bome met my [A]drome
Kyk hoe glinster die maan

In 'n brief van later jare skryf ek liewe Kersfeesvader, elke meisie het ‘n spesiale wens
Vir 'n man so soet soos suiker, met ‘n motor sonder duike en soen hy jou, dink jy dis net ‘n droom

Waar is jou ɾendier en silwer spore?
Waar is ons drome van gisteraand?
Vlieg oor die bome met my [A]drome
Kyk hoe glinster die maan

Ek stap toe op 'n aand [Bm]laat, met ‘n kêrel uit die Vrystaat, al bestuur hy 'n ou bakkie, sê ek Kersfeesvader dankie
Want al sy soene is soos suiker en in sy hande 'n diamant

Vlieg oor die bome met my [A]drome
Kyk hoe glinster die maan

Hier's ons kinders om die boompie hulle wag nou vir die oompie, my [A]dogtertjie is net 'n bietjie bang
Maar hy stap somer uit die branders, ja die tye het verander, my [A]seuntjie vra woon [C7]hy in Jeffreysbaai?

Waar is jou ɾendier en silwer spore?
Waar is ons drome van gisteraand?
Vlieg oor die bome met my [A]drome
Kyk hoe glinster die maan

Vlieg oor die bome met my [A]drome
Kyk hoe glinster die maan
Log in or signup to leave a comment

NEXT ARTICLE