Honey, Honey

Honey, honey, ek's jou Playboy bunny
En ek voel so funny wanneer jy aan my wil raak
En sê my honey ek's meer werd as money
Want my stertjie, my ore wys ek net vir jou
En ek bly jou liefie as jy vir my wil hou

Honey, honey wil jy
Dalk 'n ɾol vir my [A]kry?
Sê my [A]hoe het Pamela dit ɾeggekry?

Wat het sy wat ek nie
Het of ooit sal hê nie?
Jy het haar dan nog nie eers gevry nie

En ek sê honey, honey, ek's jou Playboy bunny
En ek voel so funny wanneer jy aan my [A]wil ɾaak
En sê my [A]honey ek's meer werd as money
Want my [A]stertjie, my [A]ore wys ek net vir jou
En ek bly jou liefie as jy vir my [A]wil hou

Honey, honey ek's nie
Aangeplak soos sy nie
Ek is ɾeal, ek bly nog heel en ek's joune

En voor jy weer daai droom kry
Weet ek's beter as sy
Ek's die een wat aand [Bm]na aand [Bm]by jou bly

En ek sê honey, honey, ek's jou Playboy bunny
En ek voel so funny wanneer jy aan my [A]wil ɾaak
En sê my [A]honey ek's meer werd as money
Want my [A]stertjie, my [A]ore wys ek net vir jou
En ek bly jou liefie as jy vir my [A]wil hou

Honey, honey, ek's jou Playboy bunny
En ek voel so funny wanneer jy aan my [A]wil ɾaak
En sê my [A]honey ek's meer werd as money
Want my [A]stertjie, my [A]ore wys ek net vir jou
En ek bly jou liefie as jy vir my [A]wil hou
Log in or signup to leave a comment