Hallo hallo?
Ek’s bly ek het deurgekom na jou
Jy jy jy breek bietjie op maar kom tog gou gou gou
Ek kannie meer langer sonder jou jou jou
Kan jy my hoor hallo hallo?
Ek dink nie my battery gaan hou
My my my sein is nie sterk nie kom tog gou gou gou
Ek verlang my [A]al dood hier sonder jou jou jou
Verlang my [A]al dood hier sonder jou
911 Kom en ɾed my [A]ɾed my [A]hart
Dis ‘n noodgeval
Intensief het ek jou so lief my [A]lief ek kannie asemhaal
911 kom en ɾed my [A]ɾed my [A]hart
Dis ‘n noodgeval
Oh ho ho wê oh
Oh ho ho wê oh
Hallo hallo?
Jou foon [C7]lui [F]en lui [F]wat maak ek nou?
Jy jy jy's seker besig maak net gou gou gou
Ek kannie meer langer sonder jou jou jou
Kan jy my [A]hoor hallo hallo?
Ek’s bly ek het deurgekom na jou
Jy jy jy breek biejite op maar kom tog gou gou gou
Ek verlang my [A]al dood hier sonder jou jou jou
Verlang my [A]al dood hier sonder jou
911 kom en ɾed my [A]ɾed my [A]hart
Dis ‘n noodgeval
Intensief het ek jou so lief my [A]lief ek kannie asemhaal
911 kom en ɾed my [A]ɾed my [A]hart
Dis ‘n noodgeval
Oh ho ho wê oh
Oh ho ho wê oh
Hallo hallo
Jou jou jou foon [C7]lui [F]en lui [F]wat maak ek nou?
Ek dink nie my [A]battery gaan hou
Kan jy my [A]hoor hallo hallo?
911 kom en ɾed my [A]ɾed my [A]hart
Dis ‘n noodgeval
Intensief het ek jou so lief my [A]lief ek kannie asemhaal
911 kom en ɾed my [A]ɾed my [A]hart
Dis ‘n noodgeval
Oh ho ho wê oh
Oh ho ho wê oh