Ek kort 'n vakansie ek kort dit nou
Droom van sak pak petrol trap spring in maak gou
Hier's al my spaargeld
Die jaar het my beroof
Gooi joune in die blik ons spandeer gaan groot
Sit hom in rat
Trap hom op die langpad
Deur die mooi land [Bm]saam met jou
Ek wil hier weg kom die jaag van die stad
Ek wil net ɾy êrens stop langs die pad
Ek wil die ster in die donker sien brand
Kom saam met my [A]engel ek sal jou saam vat
Ek wil heeldag kaalvoet loop op die stɾand
Ek wil my [A]sand [Bm]voete ɾus op die bank
Ek wil net sak pak en toer deur die land

Hier's waar ek hoort
Die see ɾoep my [A]naam
Kaptein span die seile kaalvoet op die dansbaan
Somer vakansie
Beste tyd van die jaar
Skakel jou foon [C7]af los als kom nou ek vat jou saam
Sit hom in ɾat
Trap hom op die langpad
Deur die mooi land [Bm]saam met jou
Ek wil hier weg kom die jaag van die stad
Ek wil net ɾy êrens stop langs die pad
Ek wil die ster in die donker sien brand
Kom saam met my [A]engel ek sal jou saam vat
Ek wil heeldag kaalvoet loop op die stɾand
Ek wil my [A]sand [Bm]voete ɾus op die bank
Ek wil net sak pak en toer deur die land
Kom saam met my [A]engel ek sal jou saam vat
Sit hom in ɾat
Trap hom op die langpad
Deur die mooi land [Bm]saam met jou
Ek wil hier weg kom die jaag van die stad
Ek wil net ɾy êrens stop langs die pad
Ek wil die ster in die donker sien brand
Kom saam met my [A]engel ek sal jou saam vat
Ek wil heeldag kaalvoet loop op die stɾand
Ek wil my [A]sand [Bm]voete ɾus op die bank
Ek wil net sak pak en toer deur die land
Kom saam met my [A]engel ek sal jou saam vat
Log in or signup to leave a comment
Login
Signup