Elke Keer Wat Ek Om Kyk

Ek wil jou sien
Die maan verblind my
Ek hoor jou stem
Ek soek jou langs my
Want elke keer wat ek om kyk
Droom ek weer soos 'n kind tot my wêreld weer sy voete vind
Elke keer wat ek om kyk sien ek mense wat swaarkry
Sien ek 'n groenverblykte hel wat by my [A]op kruip
Tog bly dit onvermydelik om te dink aan gisteraand
Toe my [A]kop in jou ɾigting vaskyk en nou voel ek verdwaald
'N Onvergeetlike [F]gebeurtenis wat my [A]nooit sal verlaat nie
My onderbewussyn sê vir my [A]ek moet eerder nie daaroor praat nie
Want hoe kan ons funksioneer asof daar niks met ons makeer
Ons loop geweteloos en leweloos verby die nood opsoek na tɾoos
Elke keer wat ek om kyk kyk ek vas in my [A]bewyslas
Wat ek in my [A]verduideliking moet in pas
Van waarom ek hier staan en net op kyk na die maan
Terwyl almal vir my [A]sê: 'Jy moet net fokus op jou graad, vang' jy wat ek sê
Is dit wat almal wil hê?
'N Lewe vol versekerings wat geen betekenis het
Tog bly die gedagte van jou nogsteeds in my [A]kop
En na al hierdie mooi woorde kyk ek nogsteeds net op
Ek wil jou sien
Die maan verblind my
Ek hoor jou stem
Ek soek jou langs my
Want elke keer wat ek om kyk
Droom ek weer soos 'n kind tot my [A]wêreld weer sy voete vind
Ek wil jou sien
Die maan verblind my
Ek hoor jou stem
Ek soek jou langs my
Want elke keer wat ek om kyk
Sien ek ons
Sien ek my
Sien ek jou wat oor my [A]skouer kyk
Is dit verkeerd om te ignoreer wat ons nie aanraak
Wat ons niks aan kan doen, wat ons nie ken, wat ons verward maak?
Is dit soveel gevra om net te kyk na mekaar
Om net te kyk waar ons stap voor ons tɾap op die mense wat ons grondpad oop krap?
Almal het maskers
Almal het plysters
Almal soek aandag
Niemand [Bm]wil luister
Almal is mense
Almal het wysheid
Almal het drome
Niemand [Bm]wil terug kyk
Vasgevang
Dis interessant om te sien hoe almal hulle siele verpant
So ek stap in die sand [Bm]en gaan maar net aan en wag vir die wêreld om op te vang
Elke keer wat ek om kyk sien ek mense wat terug kyk
Sien ek 'n spieëlbeeld van myself wat by my [A]op kruip
Hy sê vir my: 'My vriend stap voort, as jy te lank stil staan mag jy dalk net als verloor'
Dis waar...
Nou voel ek weer soos gisteraand
Na al hierdie mooi woorde is ek nogsteeds verdwaald
Maar toe my [A]kop in jou ɾigting vas sit het ek geweet dis nou tyd
Tyd om aan te stap en voort te bou en nou en dan saam op te kyk
Ek wil jou sien
Die maan verblind my
Ek hoor jou stem
Ek soek jou langs my
Want elke keer wat ek om kyk
Droom ek weer soos 'n kind tot my [A]wêreld weer sy voete vind
Ek wil jou sien
Die maan verblind my
Ek hoor jou stem
Ek soek jou langs my
Want elke keer wat ek om kyk
Sien ek ons
Sien ek my
Sien ek jou wat oor my [A]skouer kyk
Đăng nhập hoặc đăng ký để bình luận