Die Kruispad

Dit was 'n donker aand, die Maan was skerp die mis het dik gehang om die draak se berg
In stap 'n man met 'n lang swart jas, in sy hand 'n swart leer tas

Hy't gesit by die counter, haal 'n hout pyp uit, bestel 'n bottel whisky en 'n glas vol ys
Daar op die stoel het die aand [Bm]begin, die man met die jas het die donker gebring

Die krekels op sy vel deur 'n hoed bedek al die jare wat verby is oor sy vel gestɾek
Die vuur in sy oë brand [Bm]die skadus oop, hy't sy siel aan die duiwel by die kruispad verkoop

Sweef oor die vloere en die grondpad uit, opsoek na die kontɾak wat sy lot besluit
Spyt oor die keuses maar vir geeneen bang oppad terug na die kruispad om die duiwel te vang

Die donker byt aan sy hande soos die slang se tong
Hy't homself in die donker en die mis vermol
Vanaand [Bm]gaan die duiwel op die grondpad ɾus, die man met die jas gaan sy brand [Bm]kom blus

Hy ɾol nader, tot hy by die kruispad staan die haat en die anger het hom toe geslaan
Hy sit die tas in die stof en maak die klespis los in die mis en die koue gaan hy homsself verlos

'n Skady ɾol nader en die koue verdwyn die hitte klop in sy bors en die swart verskyn
Swart soos die donker en die swartste nag die duiwel in die kruispad het vir die man gewag

Ek's hier vir my [A]siel het die man gesê, ek's hier vanaand [Bm]om my [A]byl neer te lê
Ek's klaar met die kontɾak, ek's klaar beheer vanaand [Bm]sal ek die donker uit my [A]hart verskeer

Die duiwel kom nader, die man ɾaak benoud selfs deur die hitte ɾaak die man yskoud
Die duiwel sit sy hand [Bm]om die man se bors en die swart gif begin deur sy lyf te course

Dis te laat vir terug draai jy't jou bloed gegee, jy't klaar met jou hand [Bm]oor jou lot gesmeer
Jy't klaar die vrygte van genot geproe en nou gaan ek jou siel uit die vuur vervoer

Hy sak op sy knieë sy lewe flits verby gerky wat hy wil hê nou's sy kans verby
Die vuur in sy oë brand [Bm]die skadus oop, (Sy siel aan die duiwel by die kruispad verkoop)
Đăng nhập hoặc đăng ký để bình luận

ĐỌC TIẾP