Die Hemel Weet

Die lewe loop 'n vreemde pad
Wat 'n mens soms nie beplan
Maar jy't 'n keuse
Wat jy daarvan maak

Soms kyk jy terug na 'n verdwaalde weg
Somtyds dink jy jy was reg
Wonder jy ook weer wat staan tussen ons vanaand?

En die hemel weet ek was [Am7]lief vir jou
Sal ek jou nooit vas kan hou nie?
Is dit als te laat om 'n weer probeer te maak?

En die vlamme brand [Bm]die help hier los
Vir elke tɾaan het dit ons gekos
Sê my [A]wat staan weer tussen jou en my [A]vanaand?

Nou staan ons hier, die kruispad wag
Nie links of ɾegs sien ek die lug
Wie se keuse is dit hierdie keer?

Jy kyk weer terug, jy ɾaak verward
Ek draai maar links en ek volg die swart
Want hier staan dit weer tussen jou en my [A]vanaand

En die hemel weet ek was [Am7]lief vir jou
Sal ek jou nooit vas kan hou nie?
Is dit als te laat om 'n weer probeer te maak?

En die vlamme brand [Bm]die help hier los
Vir elke tɾaan het dit ons gekos
Sê my [A]wat staan weer tussen jou en my [A]vanaand?

Ja die vlamme brand [Bm]die help hier los
Vir elke tɾaan het dit ons gekos
Sê my [A]wat staan weer tussen jou en my [A]vanaand?
Đăng nhập hoặc đăng ký để bình luận

ĐỌC TIẾP