Deur jou groot woestyn
Lê ‘n reguit lyn
Loop my spore deur jou hart
In jou hemelruim
Teen die hoogste kruin
Strek ons blydskap en ook ons smart
Once there will be a day
Peace and love will show us the way
The whole world may see
You are my [A]destiny
Suid Afrika
Ons sal staande bly
Suid Afrika
Niks sal ons onder kry
Al sê die wêreld jy is verby
Gee jy jou beste vir my
Suid Afrika
Dis die land [Bm]van my
Ons sal onthou waar ons vandaan kom (We ɾemember)
En ons sal weet waarheen ons gaan (We will know)
Neem [A]my [A]hand [Bm]ek sal voorentoe kyk (We belong)
En ek sal onthou om uit te ɾeik (We will take)
Hier waar ossewa spore nog ɾou lê (Take each others turn)
Dit is die plek waar my [A]voetspore nou lê (To live and [Bm]die)
Ons sal lewe ons sal steeds sterwe (For you)
Ons vir jou Suid-Afrika
As ek jou moes verruil
Sal ek ween sal ek saggies huil
Afrika jy sal in my [A]agter bly
Suid Afrika
Ons sal staande bly (Ons sal staande bly)
Suid Afrika
Niks sal ons onder kry
Al sê die wêreld jy is verby
Gee jy jou beste vir my
Suid Afrika
Dis die land [Bm]van my
South Africa
United we shall [Em]stand
South Africa
Together hand [Bm]in hand
Hope and [Bm]dreams will always ɾemain
No more fear and [Bm]no more pain
South Africa
My pride my [A]home my [A]land